|
Home
Pork
Pantry
Our consumer pages answer all your questions about pork.
Also try our mouth-watering recipes.
SAPPO
About
SAPPO
Contact
us
Latest
news
History
Objectives
Mission and vision
Structure
Why should I join?
Functions
Communication
Promotions
Serological tests
Residue tests
Research
MH gene
Market information
Provincial organisations
KwaZulu Natal PPO
Western Cape PPA
Free State
PPA
Transvaal PPA
Pig Study groups
Limpopo PSG
Magaliesburg PSG
Northern Free State PSG
North West PSG
Gauteng PSG
Other role players
Pig Vet Society
Pig Breeders' Society
ARC-AII
Meet
our input suppliers
Article archive
|
Hoogtepunte van die
Kaaplandse Varkvleisprodusentevereniging se algemene jaarvergadering 2010
Richer population good news for agriculture
South Africas population is getting richer and this is good news for agriculture,
said prof Nick Vink of the University of Stellenbosch at the annual general
meeting. The growth in the demand for agricultural products is increasing
and the next decade will be a good one for agriculture, he said.
The record rise in prices during 2006-2008 spurred agricultural growth.
Nominal agricultural GDP and net farm income grew by 15% and 40% respectively
in 2006-2008. Commodity prices declined from the end of 2008 and reversed this
trend, so that income and value added growth declined in 2009 and 2010. On average
the baseline projects will show modest growth over 2011 to 2019 as a result of
increasing commodity prices and economic recovery.
Although agricultural commodity prices have declined from the 2007/08 spike,
they are now at a new plateau. Uncertainty exists around short-run price movements.
The main drivers are the demand for poultry, pork and dairy products (hence also
animal feed) from Asia, and diversion to biofuels in the USA. The main short
run drivers are supply factors and stock levels, he said.
Varkgesondheid n prioriteit in die Wes-Kaap
Die gesondheidstatus van varke in die Wes-Kaap is oor die algemeen goed, volgens
Hennie Cronjé, voorsitter van die Kaaplandse Varkvleisprodusente-organisasie. Staatsveeartse
hou n oog oor die kuddes en maak seker dat die kuddes gesond is. Veeartse
woon ook vergaderings van die KVPV se raad by om terugvoer oor ons gesondheidstatus
te gee. Opkomende boere se kuddes word ook gereeld gemonitor en hulle word met
die nodige kennis oor die regte voeding en die hantering van varke toegerus.
Hawens bly egter steeds die grootste risiko met die inbring van afvalkos
en eksotiese siektes. Dit bly elke produsent se verantwoordelikheid om aan minimum
biosekuriteitstandaarde te voldoen. Die noodsaaklikheid dat biosekuriteit vanaf
die plaas tot by die abattoir gehandhaaf moet word, word ook aan abattoireie-naars
gekommunikeer. Produsente word aangeraai om toe te sien dat die vragmotorbestuurders
wat varke vervoer ook biosekuriteitsvereistes eerbiedig, het Cronjé gesê.
Meer geld vir promosies
Die Kaaplandse varkvleisprodusente-ver-eniging het besluit om sy vrywillige hef-fing
van R4 per vark na R5.20 per vark te verhoog. Dié geld word hoofsaaklik
vir promosies gebruik. Pieter de Jager, vise-voorsitter van die vereniging het
gesê dat geld wat die KVPV aan promosies bestee n goeie belegging
is.
Verskeie voorspellings meen dat varkvleisverbruik nie veel oor die
volgende vyf jaar gaan groei nie. Ons sal meer fondse aan bemarking moet spandeer, het
hy gesê.
Promosies: Uitdaging om tred te hou met media-inflasie
Die grootste uitdaging vir die promosiespan is om tred te hou met media-inflasie,
wat baie hoog is. As ons begro-ting nie hiermee tred hou nie, gaan ons agter
raak. Dit was die boodskap van Marieta Human, Wes-Kaap se promosiekoördineerder
by die algemene jaarvergadering.
Human het gesê dat dit noodsaaklik is
om varkvleis te promoveer omdat varkvleis n hoë risiko-aankoop
vir die verbruiker is. Daar is steeds negatiewe persepsies rondom varkvleis wat,
hoewel dit mites is, in die verbruiker se kop bly vassteek. Ons moet sorg dat
die verbruiker wetenskaplike feite oor onder meer die voedingswaarde van varkvleis
kry. Hulle moet ook geleer word om varkvleis reg gaar te maak, het sy gesê.
Verskeie reklameprojekte afgelope jaar in die Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse promosiespan het talle reklameprojekte die afgelope jaar in die
Wes-Kaap aangepak, het Marieta Human, Wes-Kaap se promosiekoördineerder
by die vergadering gesê.
n Byeenkoms met handelaars in die provinsie
in Maart vanjaar was n groot sukses en die geleentheid is benut om handelaars
in te lig oor wat Wes-Kaapse produsente doen om varkvleis te reklameer. Dit
is noodsaaklik om die handelaars se samewerking met promosies te hê, het
Human gesê.
n Ander hoogtepunt was n baie suksesvolle promosie met Spar wat tot
heelwat hoër verkope van varkvleis by die groep gelei het. Hierbenewens
word verskeie varkvleisresepte versprei en die buiteligborde se kunswerke word
elke twee maande vervang. Ons buiteligbord by die Kaapse Waterfront was
baie gesog tydens die sokkerwêreldbeker en daar was adverteerders wat baie
wou betaal om dié advertensieruimte by ons te koop, het Human gesê.
Daar was ook n geslaagde verbruikerskompetisie en advertensies in verskeie
koerante, soos die weeklikse advertensie by Die Burger se weerrubriek, het
Human gesê. n Projek word vir September saam met Deli Spices beplan
terwyl die promosiedames steeds gereeld opleidingsessies oor varkvleis by verskeie
opleidingsentrums gee.
Stutêre heffing by minister vir goedkeuring
SAVPO se aansoek vir n voortsetting van die statutêre heffing is
deur die Nasio-nale Landboubemarkingsraad aanbeveel en is tans by die Minister
van Landbou vir goedkeuring, het Simon Streicher, hoofbestuurder van SAVPO, by
die vergadering gesê. Die aansoek is vir n periode van vier jaar.
Die
grootste gedeelte van die fondse word vir reklamedoeleindes gebruik. Die fondse
word verantwoordelik aangewend. State word jaarliks geoudit en streng voorwaardes
vir die aanwending van die fondse word deur die Bemarkingsraad voorgeskryf. Ons
moet ook elke jaar aan die Bemarkingsraad hieroor verslag doen, het Streicher
gesê.
Inligting dringend benodig vir SAVPO se aansoek
Dit is teleurstellend dat so min pro-dusente gereageer het op SAVPO se oproep
vir inligting om die organisasie se aansoek vir n anti-stortingsmaatreël
teen invoere van Kanada ingestel te kry, het James Jenkinson, SAVPO se
nasio-nale voorsitter by die vergadering gesê.
Ons moes syfers verteenwoordigend van ten minste 50% van die bedryf voorlê maar
het syfers van net 30% van produsente ontvang. Hiervan was uiteindelik slegs
28% bruikbaar. Die aansoek aan die Departement van Handel en Nywerheid is intussen
na SAVPO terugverwys vir addisionele inligting. As produsente hierdie slag nie
betyds reageer nie moet ons myns insiens die aansoek los. Produsente moet egter
in gedagte hou dat as ons aansoek misluk, ons eers weer oor vyf jaar vir só n
maatreël mag aansoek doen, het Jenkinson gesê.
Onthou die verwyderingsertifikate
Produsente moet onthou dat wanneer varke vervoer word, die vrag van n verwyderingsertifikaat
vergesel moet wees. Christiaan van Lamp, wat die KVPV op die Wes-Kaap se veediefstalkomitee
verteenwoordig, het gesê boere wat van private sekuriteitmaatskappye gebruik
maak, ook moet onthou om veediefstalsake by die polisie aan te meld.
Die
veediefstalkomitee het hulle dank uitgespreek dat varkboere so vinnig aan die
vereiste dat varke getatoeëer moet word, voldoen het, het Van Lamp
by die vergadering gesê.
SA only country to eradicate PRRS twice
South Africa is the only country that could manage to eradicate PRRS twice. The
veterinary authorities should receive credit for their contribution in this regard,
said Dr Jim Robinson, a Western Cape veterinarian, at the meeting. Dr Robinson
said that both PRRS and CSF have been eradicated in the province. This
does not mean however that we will not get another disease. There are many more
viruses and pig diseases in the world than 20 years ago. We will one day get
another one, he said.
Permits for moving pigs not to be dropped
A request by the veterinary authorities to not further issue permits for the
movement of pigs was referred by delegates at the annual general meeting to the
Western Cape Pork Producers board for consideration.
According to Dr Jim
Robinson, a veterinarian, the Directorate of Animal Health is of the opinion
that the issuing of permits serves no purpose as the producers who comply with
the regulation are not those who pose a threat to the disease status of the Western
Cape. Many others however do not comply with the regulation. The system also
entails a tiresome administrative effort, Dr Robinson said. |
|